Niet gaan vliegen

L1420201 - 2017-03-24 at 16-40-09

In de zoo van Antwerpen kan je af en toe een valkenier tegen het lijf lopen. Die is er niet alleen om de roofvogels te verzorgen maar ook om op bepaalde tijden het meeuwenbestand binnen de perken te houden. En blijkbaar ook het aantal duiven. Dat deze vrijdag niet mocht jagen had voor een deel te maken met de vogelgriep. En het feit dat ze na 5 maanden voor het eerst weer naar buiten mocht.

Update (met dank aan perdebytjie): dit is dus een woestijnbuizerd.

Advertenties

6 thoughts on “Niet gaan vliegen

  1. Dankie vir die inligting,Stef.Hier in SA in die Kaapprovinsie,het hulle nou ook begin om met die Harris Hawk (die een op jou foto) die kolganse(Egytian Geese) te beheer.Hierdie ganse verdring ander voëls en getalle het so toegeneem,dat die valke ingespan word.

    1. Ek het my net suf gesoek op die naam van die roofvoël en nou kry ek die van jou geskenk: Woestijnbuizerd of Harris ‘buizerd (Parabuteo unicinctus). By julle dus geken as Harris Hawk. Nijlganzen sy in die Benelux nog steeds ’n uitsondering. ‘N paar jaar leke hulle ook hier te broei en in aantal toe te neem, maar ek het tog al ’n hele tyd geen meer gesien.
      Roofvoëls word hier hoofsaaklik gebruik om die meeuwenbestand en die laaste jare ook duivenbestand binne die perke te hou. Duivenmelken was hier lank baie gewild maar die jonger generasies doen daar nie meer aan mee en nou het ons ’n groot bevolking verwilderde duiwe. Plaaslike daar is ook verwilderde parkieten te vind wat baie skade kan aanrig. Ook daarvoor word beroep gedoen op valkeniers.

      1. Die voël is nie inheems in SA nie,maar blykbaar wêreldwyd baie gewild onder valkeniers,omdat hulle in groepe jag en groot voëls kan vang.Dankie vir die interessante inligting oor die stand van sake daar by julle,Stef.

Jullie reactie's zijn welkom en worden altijd gelezen.

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s